'Survivor'- deelnemer Katinka Oosthuizen 'trou' ongeag COVID-19
Updated | By Scenic Drive With Rian
Katinka Oosthuizen en Braam Weyers het besluit om hul troudag te vier ongeag dat hul dit moes uitgestel het as gevolg van die pandemie.
Saterdag, 9 Mei 2020, sou Katinka Oosthuizen en Braam Weyers se groot dag gewees het.
Maar weens die inperking het dinge nie volgens plan verloop nie en die paartjie moes ongelukkig hul troue uitstel.
LEES: Actor Neil Sandilands talks new movie with Tom Hanks and lockdown in South Africa
Ongeag die uitstelling, het Katinka en Braam besluit dat die pandemie of die inperking hulle nie gaan keer om hul liefde vir mekaar ten toon te stel nie. Die paartjie het besluit om vir mekaar briewe te skryf.
Die paartjie het vroeg opgestaan en deftig aangetrek om hul briewe vir mekaar te lees. Die paartjie het met die hulp van 'n vriendin die spesiale oomblik vasgevang op dieselfde plek waar Braam aan Katinka die groot vraag gevra het.
"Dit is baie hard om die regte persoon te vind, maar ons het dit gemaak werk," Oosthuizen.
View this post on InstagramA post shared by Katinka (@katinkadiekat_official) on
Show's Stories
-
Would Geordin Hill-Lewis want to stay on as Cape Town mayor if elected DA leader?
In a recent conversation on Breakfast with Martin Bester, Geordin Hill-L...
Breakfast with Martin Bester 9 hours ago -
"Producers are scared to talk and scared to speak out," says South African journalist
TV and film journalist Thinus Ferreira spoke to The Drive with Rob and R...
The Drive with Rob & Roz 2 days ago