GMA Extra: Eddie Pretorius

GMA Extra: Eddie Pretorius

GMA helped Eddie get his prosthetic legs in 2011 - now they need some repairs. 

gma-blog_xJXEa4L.jpg

GMA EXTRA 16 NOVEMBER 2015 (EDDIE 2 MARCH 2011)


GMA helped Eddie get his prosthetic legs in 2011 - now they need some repairs


 

REQUEST FOR: Eddie Pretorius 


ANGEL: Good Morning Angels Fund


SPONSORING: The GMA Fund will pay for the repairs to Eddie's prosthetic limbs (up to the value of R10 000)


BACKGROUND:  We met Eddie Pretorius from Middelburg in March 2011 .. he was very depressed, worried about how he was going to provide for his two children and desperate to get back on his feet - literally. Eddie had lost both his legs below the knee, due to a sudden illness, that  cut off blood circulation. As a result, Eddie couldn't do his job anymore ... as his sister Elize said at the time: no legs, no income, no plan. But, Eddie refused to give up and with the help of friends and family, Eddie kept his household together. He moved around on his stumps, got a new job, tried to make his own prosthetic's with coke bottles, rope and sticks. He worked out a way to drive and inspired all who know him with his fighting spirit. He never used his changed ability as an excuse and preferred to do everything for himself. At the time, Riaan vd Westhuizen Ortotists and GMA helped him get his prosthetic limbs. Now, almost five year later, these limbs need repair and Eddie's sister, Elize has asked GMA to help, as a single parent and breadwinner, money is still tight and he cannot afford the repair cost of around R 8000,00. 



Gma 1


Gma 2


Gma 3


ORIGINAL REQUEST: 



More julle,

 

Ek wil net groot asb vra of julle nie my boetie, Eddie Pretorius, sal help om sy voet reg te maak nie – November loop hy al ñ jaar sonder ñ voet, hy het ñ kruk afgesny en op ñ manier by die been ingedruk om net te kan loop, die bene het hy in Maart 2011 by julle mensies van Good Morning Angels gekry en die groothartige Riaan Van Der Westhuizen was die Sponsor. Ek sal nooit die dag vergeet nie!!!

 

Ons was al by twee verskeie besighede in Witbank wat ons sou help, beide het net nog nie ons teruggekom met kwotasies nie, ek wou graag geld insamel deur op facebook te post en te vra vir hulp siende dat ons ander 3 kinders almal finansieel sukkel, hy self sorg vir twee klein kindertjies en sy salaris is van so aard dat hy op die broodlyn leef, hy is ñ jaar terug geskei, hy is die pa en die ma in die huis en dit gaan soms swaar, so geld om aandag te gee om die bene in stand te hou, is maar net nie beskikbaar nie!

 

Ek het op ñ stadium met Riaan kontak gemaak, hy het toestemming gegee dat ons die geldjie wat ons inkry, direk in sy besigheid kon oorbetaal totdat daar genoeg is om die voet reg te maak, maar al my facebook posts het opgeeindig in likes en ñ paar comments, maar niks meer. Ek voel effens moedeloos , dit kos omtrent R7500.00 vir ñ nuwe voet, so min, tog so baie. Ek haat dit om hom so te sien, hy werk saam my by Buco Middelburg, ons gebou is onbeskryflik groot, hy loop baie en mens kan opmerk dat hy dit moeilik vind om net normal te loop, die ander stompie is al deurgeskuur en baie seer, siende dat al die druk op hom is.

 

Groot groot groot asb mensies, ek smeek julle, sal julle my boetie met ñ voet help…toe hy in Oktober 2009  72uur gegee is om te leef as gevolg van Septisimia en Breinvliesontsteking, het ons gedink dis verby, hy het aangehou veg en na twee weke in ICU het hy die tweede pesoon geword wat dit in Midmed Hospitaal in Middelburg gemaak het, hul het ons virseker hy gaan dit nie maak nie. Sy bene is in November afgesit, en 16maande daarna het jul hom gehelp om weer te loop, natuurlik het ek nooit ophou  inskryf nie en aanhouer het gewen, ek wil net my boetie help, dis een ding om finansieel swaar te kry, maar die voet ding, aai dit breek my hart om hom so te sien!

 

Dankie dat jul tyd gemaak het om my brief te lees, ek waardeer dit ontsaglik baie!!!


Elize de Lange


Show's Stories