Karlien se pienkvoet het ‘n naam
Updated | By The Late Show
‘n Pienkvoet is
oppad en daar is klaar ‘n naam!

Karlien van
Jaarsveld het ‘n foto van haar baba-maag op Instagram gedeel en gesê sy het
klaar ‘n babanaam wat vir haar gegee is deur God.
Dit is 'n groot geheim. Ons sal moet wag tot die baba arriveer!
LEES OOK: Karlien van Jaarsveld: ‘n Vrou van vele talente
Alhoewel ons nog nie weet wat die geslag van die kleinding is nie, weet ons dit gaan ‘n groot vreugde vir die Breytenbach en Van Jaarsveld gesin wees.
The Late Show se Carla Mackenzie verduidelik waar haar naam vandaan kom.
Luisteraars deel die betekenis agter hulle naam.
Die Afrikaanse sanger het baie fotos op sosiale media gedeel van haar bababoepie.
LEES OOK: SA se eerste Kokkedoortjie
A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
Watter naam dink jy sal die beste by die Van Jaarsveld baba pas?
Show's Stories
-
WATCH: Kim Kardashian narrowly avoids fashion mishap at Met
You do not want to mess with Kim Kardashian's outfit!
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
WATCH: First corgi police dog steals sausage from child
China has welcomed a very special, but somewhat naughty, member into its...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago