Karlien van Jaarsveld: ‘n Vrou van vele talente
Updated | By The Late Show
Karlien van Jaarsveld het ‘n nuwe ‘baba’.
Maar dis nie die soort baba waaraan jy dink nie!
Karlien het die week ‘n nuwe projek geloods.
LISTEN: What listener's think about breastfeeding in public
Sy het op Facebook haar nuwe reeks, die KVJ Collection, aan die publiek bekend gestel.
READ ALSO: Karlien van Jaarsveld: Jy is presies wie jy moet wees
Vir nou, sluit dit t-hemde in met rugsakke wat volgende vrygestel sal word.
Soos jy kan sien is Karlien nie net ‘n pop sanger nie, maar ook ‘n entrepreneur, ‘n ma en ‘n vrou.
Hierdie Vroue Maand vier The Late Show merkwaardige vroue!
Watter vrou in jou lewe verdien 'n nominasie? Laat weet Carla Mackenzie!
Show's Stories
-
South Africans spend the most time in traffic and they love it
South Africans reportedly love long rides to and from work.
Breakfast with Martin Bester 8 hours ago -
First look at Miley Cyrus as 'Hannah Montana' for 20th anniversary
The first teaser for the 'Hannah Montana' 20th anniversary special is here.
Breakfast with Martin Bester 9 hours ago