Karlien van Jaarsveld: Jy is presies wie jy moet wees
Updated | By The Late Show
Afrikaanse pop-prinses Karlien van Jaarsveld meen dis belangrik om jou outentieke self te wees, maak nie saak wat nie!
Dis jeug maand en met June 16 net om die draai , het The Late Show aanbieder Carla Mackenzie met die een-en-dertig-jarige sanger oor die lewe gesels.
Karlien sê: "So baie keer probeer jy soos iemand anders te wees, maar dit gaan nooit jy wees nie en jy gaan nooit die beste uit jouself uit kan put nie deur om dit te doen nie."
Die ma van twee met 'n nog 'n kind oppad, het hierdie advies vir jong mense.
Watter raad het jy vir jou jonger self?
Show's Stories
-
"Producers are scared to talk and scared to speak out," says South African journalist
TV and film journalist Thinus Ferreira spoke to The Drive with Rob and R...
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
Legendary pop star arrested on suspicion of driving under the influence
According to various sources, the singer was arrested on Wednesday, 4 Ma...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago