Friday Live: Ampie skop 2023 af met boeiende optrede

Friday Live: Ampie skop 2023 af met boeiende optrede

Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Ampie het Vrydag saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier vir die eerste Friday Live van 2023. 

Ampie
Jacaranda FM

Sanger en liedjieskrywer, Ampie, het die Breakfast with Martin Bester span en luisteraars vermaak op die eerste Friday Live van 2023.

Ampie het sy weergawe van die Skotse musiekgroep Snow Patrol se 'Chasing Cars' opgetree. 

Kyk die volle optrede hier:

Die Suid-Afrikaanse sanger is veral bekend vir liedjies soos 'Plain Jane' en 'Niks en Niemand'. Hy het ook liedjies geskryf vir Suid-Afrikaanse 

Sy nuutse enkelsnit, 'Breindood...!,' in samewering met die bekende liedjieskrywer en kitaarspeler, Hunter Kennedy, is in 2022 vrygestel. 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories