Springbok Handré Pollard se vrou verklap geslag van baba
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die glanspaartjie het in 2023 aangekondig dat hulle 'n baba verwag.

Springbok Handré Pollard en sy vrou, Marise, het na die afloop van die 2023 Rugbywêreldbeker die opwindende nuus gedeel dat hulle swanger is.
LEES: Die Piesangskille se 'Inge 2' behaal Platinum-status
Die paartjie het op 'n sosiale media-plasing geskryf dat hulle hul eersteling in April 2024 verwag.
Marise en Pollard het prentjiemooi foto's op Instagram gedeel om die nuus aan te kondig.
Op 'n ander Instagram-plasing het die Springbok-ster se vrou verklap dat daar 'n klein Handrétjie op pad is.
Marise Pollard het vroeër die jaar haar babatee by die wynplaas Brookdale Estate buite Paarl gehou.
LEES: Bekende 'Housewives'-ster duik by 'Diepe Waters' in
Die 29-jarige het Sondag 'n foto van haar babatee gedeel en daarby geskryf: "'n Dag gevul met soveel liefde vir ons BABASEUN".
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 3 hours ago