KYK: Bekende 'Binnelanders'-akteur verloof

KYK: Bekende 'Binnelanders'-akteur verloof

Die bekende 'Binnelanders'-akteur, Erik Holm, het onlangs sy verlowing op sosiale media gedeel.

Erik Holm met rugby bal
Facebook/ Skermgreep

Akteur Erik Holm, meer bekend as 'Rian Malherbe' in die bekende kykNET-sepie 'Binnelanders' is onlangs verloof. 

Die akteur het 'n foto van 'n unieke ing sowel as 'n pragtige foto van die paartjie op Facebook gedeel om die verlowing aan te kondig.

KYK: 'Plaasjapie' se Roché Killian is verloof!

"Kan nie wag om jou te 'trouvrou' nie!", het hy op die plasing geskryf.

Holm en sy verloofde, Colleen Jury-Zeffertt, het onlangs hulle vierjaar herdenking as 'n paartjie gevier, waarna die akteur uiteindelik die ja-woord gevra het tydens 'n vakansie in Zanzibar. 

KYK: Joshua Na Die Reën deel opwindende nuwe musiek

Erik Holm al sedert 2008 die rol van Rian Malherbe in 'Binnelanders'.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Facebook/ Skermgreep

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories