KYK: Francois van Coke gee Sonja Heroldt se ‘Ek verlang na jou’ nuwe lewe
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Van Coke het sy program, wat elke Maandagaand op kykNET uitgesaai word geëindig met sy weergawe van Sonja Heroldt se ‘Ek Verlang Na Jou’.

Francois van Coke het pret met verskeie bekendes op sy program, Die Van Coke Show onder meer akrise Leandi du Randt, rugby speler en kommentator Jean de Villiers en die akteurs Beer Adriaanse en Solomon Cupido.
LEES OOK: KYK: Francois van Coke covers Karlien's 'Geskeurde Jeans'
Die program op KykNet is 'n mengsel van speletjies, grappe en waar almal vurig en baie kompeterend sal meeding om absoluut niks te wen nie!
Francois van Coke het onlangs sy program, wat elke Maandag aan uitgesaai word, geeindig met sy weergawe van Sonja Heroldt se ‘Ek Verlang Na Jou’.
Francois bieg: ”Sonja Heroldt was regtig die eerste live show wat ek ooit gekyk het, in Kraaifontein se stadsaal in die early 80’s.”
LEES OOK: PICTURES: Daughtry fills up and rocks out at the Sun Arena
Wat dink jy van Francois se weergawe?
STORIES OM VOLGENDE TE LEES:
1. KYK: This Binnelanders star singing a Sonja Herholdt classic will give you goosebumps
Show's Stories
-
WATCH: Kim Kardashian narrowly avoids fashion mishap at Met
You do not want to mess with Kim Kardashian's outfit!
The Drive with Rob & Roz 49 minutes ago -
WATCH: First corgi police dog steals sausage from child
China has welcomed a very special, but somewhat naughty, member into its...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago