KYK: 'Klein Kwagga' ontmoet held Robbie Wessels
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Klein Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen het Donderdag saam Breakfast with Martin Bester gekuier en een van sy helde Robbie Wessels ontmoet.

Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen meer bekend as Klein Kwagga het oornag die interntet oorgeneem.
LUISTER: Hy hou meer van gholf, sê dansende sewejarige
Miljoene mense het sy video waar hy op Bernice West se 'Lyfie' dans gesien en almal was dadelik versot op die oulike jong man.
In 'n onderhoud met Martin Bester die sewejarige gepraat oor sy oulike dansvideo wat geneem is by sy suster se dansskool in Benoni.
Hy het vertel dat behalwer vir "tannie Bernice" wie hy "love" hou ook hy daarvan om op Robbie Wessels en Snotknop se musiek te dans.
KYK: 'Molly en Wors'-aktrise deel groot nuus!
Om sy kuier op Breakfast with Martin Bester nog meer spesiaal te maak het een van sy helde, Robbie Wessels hom by die Jacaranda FM-ateljee kom verras.
Kyk hier:
@jacabreakfast Die trane het gerol toe @KleinKwagga sy held Robbie Wessels op Breakfast with @Martin Bester ontmoet het 😭 #JacaBreakfast #Fyp #Radio #KleinKwagga #Lyfie ♬ original sound - Breakfast with Martin Bester
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Here's what you missed on The Drive with Rob & Roz this week
Name That Shark, top 100 films of the 21st century, Chef Jenny Morris, '...
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
Here's what you missed on Breakfast With Martin Bester this week
Shekhinah, Kurt Darren, Jameson Stocks, vaping in schools, and more.
Breakfast with Martin Bester 11 hours ago