Refentse aangewys as 'Die Kontrak' mentor
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Ná ’n ongelooflike eerste seisoen, duisende inskrywings en ’n wenner wat die musiekindustrie gestormloop het, is 'Die Kontrak' uiteindelik terug en Refentse is 'n mentor!

Inskrywings vir Die Kontrak 2020 open reeds op 1 Mei en ook hier wag ’n paar hase in die hoed wat binnekort op Die Kontrak se sosiale media bekend gemaak sal word.
LEES OOK: 'Die Kontrak' is terug - ontmoet die nuwe aanbieders
Die wenner van Die Kontrak stap weg as ’n kunstenaar van die gesogte platemaatskappy, Coleske Artists, wat verantwoordelik is vir die loopbane van die land se grootste kunstenaars.
Die tweede seisoen van Die Kontrak se eerste episode word op Saterdag, 29 Augustus 2020. Die wenner van die tweede seisoen van Die Kontrak sal weer tydens die Afrikaans is Groot-konsertreeks, wat tussen 20 tot 29 November 2020 in Pretoria plaasvind, aangekondig word.
Die program bestaan uit vier mentors wat die deelnemers sal bystaan gedurende die kompetisie en sodoende ook bydra om ’n wenner te help skaaf.
Die eerste mentor wat bekengemaak is, is Refentse!
View this post on InstagramA post shared by Die Kontrak 2020 (@diekontraktv) on
Refentse het Maandagoggend met Breakfast met Martin Bester gesels oor isolasie.
Refentse bieg dat hy in isolasie met musikante en baie instrumente is!
KYK REFENTSE SE OPTREDE
Show's Stories
-
10 tips to help you reset and prep for Spring
With only one weekend between you and a new season, it's time for intros...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
TikToker shares why "getting scammed in SA is the norm"
Sometimes you unfortunately have to learn the hard way...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago