Sehol: Dié nuwe Chinese-kar het Suid-Afrikaners op hol
Updated | By Breakfast with Martin Bester
China se nuwe Sehol-kar gaan moontlik 'n naamsverandering moet kry voor dit in Suid-Afrika verkoop word.

Verskeie Twitter-gebruikers het die vraag, "My kar se wat?", gevra na die nuwe Sehol-kar aangekodig is.
Die Sehol X8 Plus sal later van jaar vrygestel word, maar dit is tans nie bekend of die kar in Suid-Afrika ook verkoop sal word nie.
Indien dit in Suid-Afrika verkoop sal word, sal die naam moontlik verander moet word, aangesien die Sehol-naam reeds verskeie grappe ontlok het.
KYK: Eben Etzebeth se verloofde sing volkslied
Die X8 Plus is die nuutste model van China se Sehol-reeks wat in 2018 onstaan het.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Cape Town restaurant earns elite pizza certification
We don't want to be too cheesy, but this is a big deal!
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
WATCH: SA reacts to Audi driver crashing in neighbourhood
"Audi drivers starting to act like Polo drivers."
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago