KYK: Eben Etzebeth se verloofde sing volkslied

KYK: Eben Etzebeth se verloofde sing volkslied

Eben Etzebeth se 100ste wedstryd vir Suid-Afrika was hierdie naweek gevier!

Anlia van Rensburg
Youtube/ Screenshot

Aktrise Anlia van Rensburg het hierdie naweek haar verloofde Eben Etzebeth verras toe sy die volkslied gesing het ter ere van die Springbokspeler se 100ste wedstryd. 

KYK: Corlea Botha is verloof!

Die oomblik was reeds groot toe die Bokspeler vir die 100ste keer op die veld gedraf het, maar die rugbyskare se harte was geroer toe Van Rensburg haar verloode verras het. 

Die 'Getroud Met Rugby'-aktrise het met 'n beigekleurige rok op die veld verskyn en ten volle bors die stadion gevul met haar optrede. 

KYK: Trouklokke lui vir Bok Eben Etzebeth na verlowing aan sepiester

Etzebeth en Van Rensburg het vroër die jaar hul verlowing aangekondig. 

Kyk Anlia se optrede hier:

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:

Volg ons op sosiale media: 

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories