Good Morning Angels: Young rugby talent gets some Angel assistance

Good Morning Angels: Young rugby talent gets some Angel assistance

After surviving a freak accident that claimed his friend’s life, Eduan Fourie needs some Angel help!

Good Morning Angels Eduan Fourie
Supplied

Listen to the full Good Morning Angels here:

BACKGROUND: At the age of 17, Eduan Fourie already stands 1.95 meters tall. He is a very talented fine artist, but it’s his talent on the rugby field that has brought this born and bred Pretoria North boy to Hoërskool Porterville in the Western Cape. Eduan was spotted by a talent scout and was offered a bursary at the school. He and his dad, Eduard, are both huge Stormers fans, which made the move away from his mom, Petricia, younger brother Breedin, and grandparents in Pretoria-North a little easier.

He was supposed to play in the Craven and Akademie Week rugby tournaments these school holidays, but sadly he is not. Two weeks ago, Eduan and two of his friends, Raylan Theron (14) and Chris Tosen (17), were walking on the pavement next to a road in Melkbosstrand. There was an accident involving two cars. One of the cars spun and hit the three boys next to the road. Raylan died of his injuries. Eduan sustained multiple injuries to the right side of his body: seven broken ribs, a broken jaw and teeth, dislodged shoulder, a smashed-up knee, and some damage to his kidney, liver, and lung. Chris escaped with minor injuries.

Eduan is being treated at the Groote Schuur Academic Hospital. His parents have been by his side, while his brother is staying with his grandparents in Pretoria-North. The family do not have medical aid and is very grateful for the help their son receives at the state hospital. Travel and accommodation in the Western Cape are costly and the family is struggling to keep up. The road to recovery for Eduan is still long. That’s why Eduan's’ primary school and art teacher, Sonja Wentzel, wrote to Good Morning Angels for some assistance and encouragement for Eduan and his family.

REQUEST FOR: 17-year-old Eduan Fourie and his parents, Eduard and Petricia 

REQUEST FROM: Juffrou Sonja Wentzel

ANGEL: The Good Morning Angels Fund NPC

SPONSORING: The Good Morning Angels Fund will assist Eduan and his family with R20,000 towards their needs during his recovery

ORIGINAL REQUEST:

Goeie more Martin en Good Morning Angels,

Eduan is ‘n ongelooflike sagte kind met ‘n groot hart en ‘n fantastiese rugby speler met ‘n blink toekoms.  Hy is oorspronklik van Pretoria Noord. Eduan het verskeie talente onder andere kan hy baie mooi teken en ons het as onderwyser en leerder baie in gemeen gehad aangesien ek vir hom kuns aangebied het in Graad 7. Hy is daarna Hoerskool toe waarby ek en Eduan kontak gehou het oor kuns. Ek was weer Eduan se stille ondersteuner en was trots om te sien hoe hierdie seun bitter baie hard werk om in rugby bo uit te kom. 

Ek het die emosionele voice note van Eduan se ma ontvang en ek haal aan:

 Eduan was gescout deur Hoerskool Porterville naby Worcester vir sy rugby. Hy en sy een vriend Chris (wat oorleef het) en die ander vriend Raylin (wat oorlede is) wou iets gaan eet het by ‘n restaurant en dit was te besig en die kinders het verder geloop in ‘n fietsrybaan Blouberg se kant toe waarby ‘n ouerige vrou in hulle vas gejaag het.  

Eduan se beserings wat hy opgedoen het: sewe gebreekte ribbes, ontwrigte skouer, ontwrigte knie en ligamente in sy knie wat af is, ‘n nier en lewer wat probleme gee, sy longe het bietjie seergekry, ‘n gebreekte kakebeen wat op drie plekke gebreek is Eduan sit ook met gebreekte tande. Alles het aan sy regterkant gebeur, sy tekenhand het ook seergekry. Ons het nie ‘n mediese fonds nie, so finansieel gaan dit nie goed nie. Hy gaan volgende week ‘n spesialis sien  vir rekonstruksie vir sy kakebeen. Hy is in die Groote Schuur hospital. Ons bly in ‘n backpackers plek.”

As Juffrou: Eduan hulle het dit finansieel nie breed nie en hy het fantastiese ouers wat hulle kinders  (Eduan het ‘n jonger boetie ook) liefhet en ondersteun.  Rugby is Eduan se lewe en hy was vir die eerste span vir Hoerskool Porterville gekies so ook vir ‘n Cruywenweek span soos sy ma se hy is ‘n groot rugby speler.  Eduan is nes sy pa ‘n GROOT Stormers ondersteuner ook.  Eduan is ongelooflik nederig en sal nooit iets van iemand vra nie en wat ook al die lewe hom uitdeel sal hy aanpak en die beste daarvan maak sonder om te kla. Ek sou bitter graag wou sien dat iemand hul hande onder hom sal sit en hom deur die moeilike tyd sal help.  Nie net moet hy die verlies van ‘n vriend verwerk nie, maar ook sy beserings, die bekommernis oor hul finansies en al die vreese rondom die operasies self maar veral sy toekoms in rugby. Sy herstel proses gaan bepaal of hy vir Porterville gaan speel en of hy terug gaan kom Pretoria Noord Hoerskool toe.  Ek sou baie graag wou sien dat die Stormers span met hom kontak sou maak, selfs ‘n oproep net om die outjie ‘n bietjie hoop te gee (as so iets ooit moontlik is, ek weet hulle is ook besig). En ek glo van harte dat enige finansiele hulp hierdie wonderlike gesinnetjie baie sal help. 

Groete,

Juffrou  Sonja Wentzel

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Follow us on social media:

Image Credit: Supplied

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories