Kagiso Media Hunger Relief Fund: Harties Foundation

Kagiso Media Hunger Relief Fund: Harties Foundation

The Harties Foundation NPC has received R12,500 from the Kagiso Media Hunger Relief Fund. 

Harties KM 12 June
Supplied

BACKGROUND: Kagiso Media, owners of Jacaranda FM and East Coast Radio, have put together the KM Hunger Relief Fund to assist communities in need during the drawn-out Covid-19 lockdown in South Africa. The most basic need remains food. Over the next two weeks, Jacaranda FM will give a platform to four organisations per day, who actively work within afflicted communities to feed the thousands of families who currently cannot earn a living. We want to know who these community Angels are and how our listener community can assist them. Jacaranda FM will also equally distribute R500,000 from the Kagiso Media Hunger Relief Fund to these organisations in the form of AngelRands. 

Harties Foundation NPC receives R12,500 in AngelRands from the KM Hunger Relief Fund. We will also publish their info and banking detail on our website, so people who want to support their efforts can do so directly.

Good day,

Trust you are well.

I want to tell you about a wonderful project in Hartebeespoort dam area.
Fanie and his team of about 10 people are assisting and supporting 2500 families in need from Elandsfontein, Roos-se-oord, Harties, Plotte Kameeldrift west, Tabong plotte die Anker Wendys and more areas.

Every month-end, Fanie will go and buy groceries for the families where there is no income, including: soap, toilet paper, lady stuff, food, nappies for babies, milk for babies and then before winter, Fanie went to buy clothes for children that are staying in Wendy’s. 
These people are Angels from God and I want to say thank you to them.

FROM FANIE:

Met die lockdown inperking in Maart het ek begin rondvra om te bepaal wat is die nood in en om Harties.

Ek het kontak gemaak met bestaande NPO’s en omgee groepe en was geskok om te hoor dat Harties reeds in nood was in week 2 van die lockdown.

Dit het weggespring met met ‘n 1000 gesinne in en om Harties, en staan tans oor die 2500 gesinne. Dit sluit in dorps inwoners, gesinne op plotte (sommige in wendy’s) en ander in karavaan parke. Ons het begin gesels met kettingwinkels in Harties en een het ons onmiddelik gehelp.. maar ongelukkig is die aanvraag groter as die beskikbaarheid en ons is nou elkeen, wat ‘n area bestuur, op eie stoom.

Ons kry groentes in bulk vanaf boere wat ons self sorteer en verpak in groot sakke (50kg) 

Ons koop ook brood, meel en soya in bulk in, wat ons opdeel en uitdeel na ons Nood Groep Leiers om dan self te verpak en te versprei.

Hulle voeg dan by wat hulle kon kry en deel dan elkeen uit aan die gesinne in hulle areas. 

Ek het elkeen van die area leiers gevra wat is hulle behoefte lys gebaseer op hulle gesinne se nood.. ek sal die graag met julle wil deel, as daar van julle luisteraars is wat ons kan help met die.. sal dit ontsettend waardeer word!

Harties Foundation NPC & Alive in Jesus Ministry NPC 

BEHOEFTE LYS

  • Een wendy van Tannie Amanda kort hulp (kort sink of hout of ‘n tent of sylle vir haar wendy), skakel Alive in Jesus Ministry 078 526 8066
  • Dan vra hulle asb enige donasies vir baba Connor Bornman more n maand oud. (12/6/2020)

Asb kan kontak maak met die mamma as hulle iets wil gee. 0828346434

  • Enige komberse en warm klere. Dare to Share Foundation sal kom afhaal (Dare 2 Share 082 498 0013), of lewer af by SG Storage Hartbeespoort 076 792 5263)
  • Meel, Soya en Toiletries word benodig weekliks asb… 
  • Ons aanvraag is tans 650 sakkies meel (10kg) en 3 ton Soya..  Enige meel, soya of kits etes sal waardeer word, skakel Alive in Jesus Ministry 078 526 8066
  • Ons het geen vleis vir sop nie, ons voeg tans soya in. Tans word 2000 etes gemaak.

(50 x 20 liter) dromme sop omtrent 1000 liter per week. Enige bydraes vir die sop kombuis sal waardeer word. Skakel Harties Foundation 083 551 4969

  • Ons koop brood in, maar ons kan regtig doen met ‘n gereelde skenking van brood want ons kan nie vir almal brood gee nie. Skakel Alive in Jesus Ministry 078 526 8066

Read more: www.aliveinJesus.co.za 

Facebook:  https://www.facebook.com/HartiesD2S/

You can donate: 

Name:   Harties Foundation NPC 

Bank:   FNB

Account:  62704153402

Branch:   250044 (Hartbeespoort) 

Show's Stories