MOET KYK: Christia Visser los 'Die Deur' oop met haar nuwe musiekvideo
Updated | By Jacaranda FM
Christia Visser het haarself werklik gevestig as ‘n nuwe vroulike sanger in die Afrikaanse musiekbedryf na die weghol sukses van haar debuut-enkelsnit, 17 Shots!

Nie net is sy ‘n gevestigde aktrise nie, maar ook nou ‘n sangeres wat op almal se lippe is.
LEES OOK: Aktrise Christia Visser is verloof!
Haar tweede enkelsnit Die Deur, beoog om selfs ‘n groter treffer te wees as 17 Shots. Weereens bring sy ‘n alternatiewe-pop enkelsnit wat haar stem- en skryftalent uitbeeld.
Die nuwe enkelsnit gaan oor ‘n gebroke verhouding en hoe moeilik dit is om daarvan te ontsnap. Die klanke is uniek en is vervaardig in ‘n vars, nuwe internasionale styl.
In die nuwe swart-en-wit musiekvideo bring Christia haar talente as gevestigde aktrise in Suid-Afrika uit.
KYK DIE MUSIEKVIDEO HIER:
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 20 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 21 hours ago