'Die Kontrak' se Ivan Roux wys gesin in nuwe musiekvideo
Listen Live Upload Donate

'Die Kontrak' se Ivan Roux wys gesin in nuwe musiekvideo

'Die Kontrak' se naaswenner Ivan Roux spog met 'n splinternuwe musiekvideo. 

'Die Kontrak' se Ivan Roux wys liefde in nuwe musiekvideo
Instagram / Ivan Roux

‘Die Kontrak’ naaswenner, Ivan Roux spog met ‘n splinternuwe musiekvideo. 

Ivan Roux het Vrydag die video vir sy nuwe liedjie, ‘Dis Liefde’ vrygestel. 

LEES OOK: Roan Ash waardeer die klein dingetjies in die lewe met nuwe enkelsnit

Die musiekvideo wys liefde in al sy vorme - liefde tussen familie en vriende en ook die liefde tussen ‘n pa en sy kinders. 

“Ek wou wys wat vir my liefde is,” het Roux aan Huisgenoot gesê. 

KYK DIE MUSIEKVIDEO HIER

Show's Stories