KYK: Irene-Louise van Wyk se goedvoel-musiekvideo
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die geesdriftige blondekop se nuwe enkelsnit 'Ek Voel Soos Oee' is eg aan Irene-Louise se unieke styl; baie modern en het 'n lekker vars klank vir Afrikaans wat reeds met geweldige belangstelling begroet is!

'Ek Voel Soos Oee' is gemik op die mense wat altyd net die lelik in die lewe en in ander raak sien en spoor die wat al deur geloop het aan om meer van die goeie in hulself asook die lewe raak te sien.
LEES: "Ek is nou op die sepie waarmee ek groot geword het" - Mila Guy kuier in '7de Laan'
Irene-Louise hoop dat haar musiek mense sal aan raak, laat "Oee" voel asook hulle dag op kikker.
"Musiek het nog altyd deur my are gevloei. Ek was van kleins af omring deur talentvolle mense wat 'n voorliefde vir musiek by my gekweek het. Ek put inspirasie uit dié kunstenaars wat ek streef om te wees," Irene-Louis.
Irene-Louise en haar pa, Louis, het met die Scenic Drive-span gesels.
"Ek dink ons almal het die liedjie nodig - veral in dié tyd.
"Oee beteken enige positiewe gevoel wat jy ervaar," Irene-Louise.
KYK DIE MUSIEKVIDEO HIER:
Show's Stories
-
Celebrity chef Siba Mtongana talks feel-good food
Celebrity chef and restaurateur, Siba Mtongana, shared her naughty peanu...
The Scenic Drive with Rian 6 hours ago -
WATCH: Melania Trump walks away during final photo opportunity
During her last day as the First Lady of the United States, Melanie Trum...
The Scenic Drive with Rian 10 hours ago