Adam se nuwe enkelsnit vrygestel
Updated | By MornéJK
Die Afrikaanse groep, Adam het die week hulle tweede enkelsnit van hul nuwe album, Hoogtevrees uitgereik.
Hugo Ludik, Kyle Grant en Reynardt Hugo se vierde Afrikaanse album is 'n paar maande gelede reeds vrygestel.
Die eerste enkelsnit van die groep se nuwe album klou die afgelope weke steeds vas aan die nommer 1 possisie op verskeie radiostasies se trefferparades .
Die musiekvideo vir die nuwe liedjie, Vergifnis, sal ook later vandeesmaand vrygestel word.
Adam is een van die mees produktiefste groepe in Suid-Afrika en neem deur-en-tyd liedjies op in samewerking met ander kunstenaars soos Daniel Baron.
Show's Stories
-
Plans to crackdown on spam calls in South Africa
If you are as tired of receiving multiple spam calls daily as we are, he...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 17 hours ago -
LOOK: R430,000 for one night in South Africa's most expensive Airbnb
From butlers to private aeroplane runways, these lavish listings are bri...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 19 hours ago