Angelique Gerber verwag 'n seuntjie
Updated | By MornéJK
Afrikaanse aktrise, Angelique Gerber het op sosiale media bevestig dat sy en haar rugby-man, Jacques Potgieter 'n baba seuntjie verwag.

Verlede week het Angelique aan Jacaranda FM News vertel dat sy swanger is maar dat sy die geslag van die baba vir eers geheim wou hou.
Die paartjie het die afgelope naweek 'n baba-tee gehou waartydens hulle bekend gemaak het dat hulle 'n seuntjie verwag.
Hulle het ook bevestig dat hulle reeds besluit het om die pinkvoet, Jacques te noem.
LEES OOK: Angelique Gerber deel fotos van haar groot dag
"Ons is so geseën en kon nie vir 'n groter wonderwerk gevra het nie," het Angelique gesê.
Jacques het die geslag van die baba Dinsdagoggend op sosiale media bevestig.
Die twee het onlangs by 'n spoglandgoed buite Durbanville in die Wes-Kaap mekaar die "ja-woord" gegee.
Klein rugby boots vir klein pottie! Ek weet somer hierdie mannietjie gaan n yster word!👊🏈
A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on
Show's Stories
-
New proposal to change South Africa's name
A planned proposal to change South Africa's name has sparked controversy...
Breakfast with Martin Bester 48 minutes ago -
3 activities to keep your toddlers busy this holiday
Finding things to do with your toddler can be strenuous and costly. Here...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 56 minutes ago