Brümilda van Rensburg en Annelisa Weiland spog met splinternuwe kykNET-reeks
Updated | By Dean Paulse
'n Splinternuwe Afrikaanse-reeks is een van die dae te sien op die kassie - en dit gaan jou maagspiere behoorlik laat werk.
Op Dinsdag, het kykNET aangekondig dat 'n splinternuwe Afrikaanse komedie-reeks vanaf 8 Julie uitgesaai gaan word
LEES OOK: Kurt Darren, Rolene Strauss en ander bekendes vier Jo Black se nuwe kuierplek
Legendariese akteurs, Brümilda van Rensburg en Annelisa Weiland is te sien in, 'Lui maar op, Belinda' en gaan ons behoorlik laat lag.
'Lui maar op, Belinda' speel af in George waar die karakters hul lewe deurbring by die algemene handelaar winkel.
Ander hoofkarakter is Eric Nobbs (Frans), Duncan Johnson (Ian), Carmen Maarman (Maggie) en nuweling Wian Taljaard (Dirkie). Marion Holm, Denise Newman, Hannes van Wyk, Therese Benade en Eden Classens sal ook hul verskyning maak.
Show's Stories
-
Would Geordin Hill-Lewis want to stay on as Cape Town mayor if elected DA leader?
In a recent conversation on Breakfast with Martin Bester, Geordin Hill-L...
Breakfast with Martin Bester 19 hours ago -
"Producers are scared to talk and scared to speak out," says South African journalist
TV and film journalist Thinus Ferreira spoke to The Drive with Rob and R...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 10 hours ago