Dowwe Dolla is terug!
Updated | By MornéJK
In hierdie nuwe "eenvrou" vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, "want dis regtig nou boring", alhoewel daar elke nou en dan 'n onbeplande dwarsklap per ongeluk "gebeur"
Dolla storm die gevaarlike kuberruimte in om die verskil tussen Twitter, Facebook, Instagram en Solitaire te probeer "deconstruct".
Sy onthul die werklike redes hoekom vrouens nog mans "aanhou", sy ontleed die Suid Afrikaanse "braai" in detail uit n blonde sielkundige oogpunt.
In die proses word ingewikkelde onderwerpe soos trofeejag, homopatie, arachnofobia en hondsdolheid onder die vergrootglas geneem.
En vir die eerste keer, maak ouma Dowe Dolla (ook vertolk deur Margit Meyer-Rodenbeck) ook haar verskyning op die verhoog om 'n meer wyse en historiese perspektief aan alledaagse gebeure in ons land te gee.
Datums:
3 Junie - Pierneefteater-Pretoria
4 Junie - Polokwane Show
Show's Stories
-
2016 Rob Forbes and Rozanne McKenzie vs 2026
Take a trip with us as we turn back the clock to 2016...
The Drive with Rob & Roz 20 hours ago -
Basketball star comes out as gay
The retired athlete shared more about his romantic life for the first ti...
The Drive with Rob & Roz 22 hours ago