Elvis Blue wen 7 Ghoema toekennings
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Elvis Blue het gisteraand 7 Ghoema Afrikaanse musiek-toekennings gewen tydens die glans geleentheid in Braamfontein, Johannesburg.

Afrikaanse sanger, Elvis Blue het gisteraand 7 Ghoema Afrikaanse musiek-toekennings gewen tydens die glans geleentheid in Braamfontein, Johannesburg.
“Ek is uit die veld geslaan" se Elvis Blue. “Ek voel baie gelukkig om iets te doen waarvoor ek so lief is, iets wat ek inelkgeval sou doen en dan om erkenning daarvoor te kry… ek is so dankbaar aan al my vriende daar buite wat my musiek ondersteun”.
Elvis Blue het die Ghoema gewen in die volgende kategorië:
- Album van die Jaar: Elvis Blue - Erens in die Middel Van Nerens
- Manlike Kunstenaar Van Die Jaar: Elvis Blue
- Beste Musiekvideo: Elvis Blue - Die Hemel (regie deur Ryan Kruger)
- Beste Liedjieskrywer: Elvis Blue - Die Hemel
- Beste Kontemperere Album deur n Manlike Kunstenaar: Elvis Blue - Erens in die Middel van Nerens
- Best Live DVD: Laurika Rauch & Elvis Blue - Hart en See
- Luitoon van die jaar: Elvis Blue - Die Hemel (280 000 afgelaai!)
(Press Release: IBM)
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago