FOTO: 'Binnelanders' se Reynardt Hugo deel eerste foto van sy babaseuntjie
Updated | By Dean Paulse
Akteur en skrywer Reynardt Hugo het onlangs sy babaseuntjie, Lenn Hugo, verwelkom.

Akteur en skrywer Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie.
LEES: Cameron van der Burgh verwelkom babadogtertjie
Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van 'dr. Tertius Jonker' op die kykNET-sepie 'Binnelanders', en was tot onlangs nog deel van die gewilde sanggroep, ADAM.
Maar nou vertolk hy die rol van pa.
LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel en mede-akteur smoorverlief
Hugo het Maandag op Instagram die eerste foto van sy babaseuntjie, Lenn Hugo, gedeel.
In die foto die twee manne te sien saam met trotse vrou en mamma, An-Maré.
Dit is die paartjie se eerste baba saam.
Kyk die na die pragtige foto hieronder:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Europe gets creative to beat the heat
From free museum tours to "climate oases" with cold drinks and air-con, ...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
LOOK: SA gaming studio releases new 'Tomb Raider'-style game
What do you get when you combine adventure, elaborate heists and Robin H...
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago