FOTO: Riana Nel verwelkom derde baba seuntjie
Updated | By Dean Paulse
Die 'Hou Die Hemel Oop' sanger Riana Nel het haar baba meer as 'n week terug verwelkom.

Maandag het Riana Nel (38) die opwindende nuus op haar Instagram-blad gedeel.
LEES: FOTO: Donnalee en Ivan verwelkom baba seuntjie
Riana het 'n foto op Instagram gedeel van haar derde baba seuntjie na hy gebore is. Die gewilde sanger en haar man, Cornel de Beer (36), is reeds die trotse ouers van twee seuntjies, Tristian (4) en Sebastian (2).
Sy het die volgende boodskap by die foto geplaas: "'n Bietjie meer as ‘n week oud. Dankbaar vir God se goedheid."
KYK DIE PRAGTIGE FOTO:
View this post on InstagramN bietjie meer as ‘n week oud. Dankbaar vir God se goedheid. 🙌🏼
A post shared by RIANA NEL (@riananelofficial) on
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 21 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 22 hours ago