FOTO: Riana Nel verwelkom derde baba seuntjie

FOTO: Riana Nel verwelkom derde baba seuntjie

Die 'Hou Die Hemel Oop' sanger Riana Nel het haar baba meer as 'n week terug verwelkom.

Riana Nel
Instagram/ Riana Nel

Maandag het Riana Nel (38) die opwindende nuus op haar Instagram-blad gedeel.

LEES: FOTO: Donnalee en Ivan verwelkom baba seuntjie

Riana het 'n foto op Instagram gedeel van haar derde baba seuntjie na hy gebore is. Die gewilde sanger en haar man, Cornel de Beer (36), is reeds die trotse ouers van twee seuntjies, Tristian (4) en Sebastian (2).

Sy het die volgende boodskap by die foto geplaas: "'n Bietjie meer as ‘n week oud. Dankbaar vir God se goedheid."

KYK DIE PRAGTIGE FOTO:

Show's Stories