KYK: Armand Aucamp en Sean van Noordwyk is getroud!
Updated | By Jacaranda FM
Sean van Noordwyk en Armand Aucamp-van Noordwyk is getroud!

Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk is verlief en getroud!
LEES: Ryk Neethling se suster sterf
Die aantreklike akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk het onlangs op sosiale media foto's van hulle troudag gedeel.
Vroeër die jaar, het die paar twee jaar saam gevier.
LEES: Springbok Malcolm Marx deel opwindende nuus!
"Lewe saam met jou is so maklik. So seker. So lekker!" het Aucamp-van Noordwyk toe op Instagram geskryf.
Die glanspaartjie het in Desember by Picardi Place in Rawsonville ewig trou beloof.
"Dit was prentjiemooi," het Van Noordwyk op Instagram gedeel.
Sien foto's hieronder:
Veels geluk, Armand en Sean!
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago