KYK: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel vind liefde by mede-akteur
Updated | By Dean Paulse
Cindy Swanepoel het onlangs aangekondig dat sy in 'n verhouding is met 'n aantrelike mede-'Binnelanders'-akteur.
Cindy Swanepoel vertolk die rol van 'Dokter Annelize Roux' in die gewilde kykNET-sepie, 'Binnelanders'.
In die sepie, is sy tans die kliniek se hoof uitvoerende beampte.
LEES: Simoné Pretorius gesels oor ma-wees, Mej. Suid-Afrika en die toekoms
Swanepoel het vroeër die maand aangekondig dat sy in 'n verhouding is met haar mede-akteur, Craig Urbani, wat die rol van 'Jeremy Gavins' in 'Binnelanders' vertolk.
Hulle het mekaar op die stel van die sepie ontmoet.
Kyk na die pragtige foto's hieronder:
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Ecstatic celebrations as Spaniards fete World Cup triumph
Thousands of ecstatic Spanish fans in Madrid belted out Queen’s song ‘We A…
Breakfast with Martin Bester 11 hours ago