KYK: Oud Springbok-ster verwelkom baba dogtertjie

KYK: Oud Springbok-ster verwelkom baba dogtertjie

Sy is te oulik! 

Jan Serfontein
Instagram/ Jan Serfontein

Oud Spingbok, Jan Serfontein, en sy vrou, Lani, het 'n baba dogterjie verwelkom. 

Die pragtige dogterjie, Lena Lizahn, is na haar ouma en oumagrootjie aan moederskant vernoem. 

LEES: "Ek vat nie k*k nie!" - Die Wynland-vrouens bring gróót drama

Volgens Huisgenoot, was die paartjie onmiddelik verlief op haar toe hulle haar vir die eerste keer sien. 

Vir die afgelope vyf jaar woon die paartjie in Frankryk, waar Jan vir die rugbyklub Montpellier speel. 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories