KYK: Springbok Damian de Allende deel opwindende nuus
Updated | By Dean Paulse
Springbok Damian de Allende het opwindende nuus op sosiale media gedeel! Kyk na die foto hieronder.
"Ons gesin groei," het Damian de Allende se verloofde, Domenica Vigliotti, op sosiale media geskryf.
LEES: kykNET bring die 'Real Housewives'-formaat na Pretoria
Die Springbok Damian de Allende en sy verloofde verwag hul tweede kind.
Vigliotti het Donderdag die opwindende nuus op sosiale media gedeel. Vigliotto en De Allende het in Julie vanjaar verloof geraak.
Die paartjie het 'n eenjarige seuntjie, Gabriel.
LEES: KYK: kykNET se splinternuwe drama amper te sien
"Gabriel gaan die beste ou boet wees vir sy babasussie
"Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie, meisiekind," het Vigliotte bygevoeg.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Two popular South African fast food brands launch internationally
The famous fast food chains are no longer just local.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago