MÓÉT-KYK: Hannon Bothma wys gespierde lyf op gewilde Kaapse strand
Updated | By Jacaranda FM
Suid-Afrika se Glam Guru, Hannon Bothma kuier in Kaapstad en hy het onlangs 'n baie sexy foto van homself op sosiale media gedeel.
Suid-Afrika se gewilde Glam Guru, Hannon Bothma, het sy mooi en gespierde lyf op sosiale media geflankeer.
Dié gewilde 'Binnelanders'-akteur word pa!
"Die beste Sondag op Clifton met familie en vriende," het Bothma geskryf.
Bothma is bekend om 'n gesonde leefstyl te handhaaf - en oefen gereeld.
Sy gespierde lyf het talle aan die gons.
"Wow. Jy lyk pragtig", "Jy lyk fantasties", en "Pragtig!" was van die kommentaar op dié mooi foto.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
2016 Rob Forbes and Rozanne McKenzie vs 2026
Take a trip with us as we turn back the clock to 2016...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 2 hours ago -
Basketball star comes out as gay
The retired athlete shared more about his romantic life for the first ti...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 3 hours ago