Modder & Bloed steeds onder top tien films
Updated | By MorneJK
Die Afrikaanse oorlog-film, Modder en Bloed is steeds onder die top 10 films by die Suid-Afrikaanse lokket.
Die film handel vertel die verhaal van Willem Morkel – ’n Boer en familie-man wie se vrou en enigste kind gedurende die Anglo-Boere oorlog deur Britse soldate vermoor word.
Willem word aangehou as krygsgevangene in die St. Helena konsentrasie kamp onder die tiranie van Kol. Swannell, ’n imperialis met ’n onblusbare haat teenoor die Afrikaner nasie.
Met die hulp van sy mede gevangenes, aanvaar Willem ’n aanbod wat lei tot die belangrikste wedstryd van hulle lewens.
Die Amerikaanse lokket-treffer, Batman Vs Superman het die afgelope week R40,273,895 gemaak.
Hier is die Top 10:
Show's Stories
-
Woman faces cyberbullying after falling for fake Brad Pitt
A French woman who revealed on TV how she had lost her life savings to s...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
The world’s 30 Best Places to Work for 2024 revealed
The highly anticipated Best Places to Work World Rankings for 2024 have ...
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago