MOET-SIEN: '7de Laan'-manne wys lyf in nuwe fotosessie
Updated | By Dean Paulse
'7de Laan'-akteurs het kykers en volgelinge verras met 'n vuurwarm fotosessie - kyk hier!

Vrydag, is kykers en volgelinge van die SABC-sepie, '7de Laan' verras deur 'n smeulende fotosessie.
LEES: Gesoute aktrise Lee-Ann van Rooi binnekort in 'Suidooster'
Die karakter, Lana Basson (wat deur Mila Guy vertolk word) het die foto's geneem vir die tydskrif Bella Donna in een van die episodes.
André Lotter (wat Rikus Kingsley speel), Thabo Mhlanga (Kopano Sithole), Deàndré Reiners (Shaun Basson), en Clint Aplon (Romeo Petersen) het hul lywe modelle gehou vir die warm fotosessie - en kykers kan nie genoeg van die foto's kry nie.
André Lotter
Thabo Mhlanga
Deàndré Reiners
Clint Aplon
Die foto's is deur Phillip Radie geneem.
Show's Stories
-
Lady with Checkers trolley video bombs TikTokers
This woman's ordinary shopping trip ended with her unknowingly becoming ...
The Workzone with Alex Jay 29 minutes ago -
Vlogger praises fellow South Africans for being resilient
While unemployment may be trying for many South Africans, it doesn't sto...
The Workzone with Alex Jay an hour ago