MOET-SIEN: '7de Laan'-manne wys lyf in nuwe fotosessie

MOET-SIEN: '7de Laan'-manne wys lyf in nuwe fotosessie

'7de Laan'-akteurs het kykers en volgelinge verras met 'n vuurwarm fotosessie - kyk hier!

7de Laan
7de Laan/ Phillip Rabie

Vrydag, is kykers en volgelinge van die SABC-sepie, '7de Laan' verras deur 'n smeulende fotosessie. 

LEES: Gesoute aktrise Lee-Ann van Rooi binnekort in 'Suidooster'

Die karakter, Lana Basson (wat deur Mila Guy vertolk word) het die foto's geneem vir die tydskrif Bella Donna in een van die episodes. 

André Lotter (wat Rikus Kingsley speel), Thabo Mhlanga (Kopano Sithole), Deàndré Reiners (Shaun Basson), en Clint Aplon (Romeo Petersen) het hul lywe modelle gehou vir die warm fotosessie - en kykers kan nie genoeg van die foto's kry nie.

André Lotter 

Thabo Mhlanga

Deàndré Reiners

Clint Aplon

Die foto's is deur Phillip Radie geneem. 

Show's Stories