Snotkop se nuwe musiek video te stout?
Updated | By MornéJK
Snotkop het pas sy nuwe musiek video vir Hoe Lykit bekend gestel en daar is reeds uiteenlopende reaksie tot die gewaagde video.
Volgens 'n amptelike verklaring is Snotkop se nuwe musiek video "te stout vir TV".
Die video het reeds lof en kritiek ontlok en is al meer as 50 000 keer op Youtube gekyk - presies wat mens wil hê.
Van die komentaar op Youtube wys uit dat die musiek en musiek video "kommin" is maar as jy 'n aan hanger is van Snotkop kom sy person duidelik na vore in die musiek video.
Snotkop is nog altyd bekend vir sy besonderse waaghaalsige musiekvideos en lirieke en daarom is sy nuwe musiek video gepas vir sy styl.
LEES OOK: Snotkop terg met nuwe musiek
Show's Stories
-
Kim Kardashian awarded 1 euro for stolen $6 million jewellery in Paris
After a traumatic near-death experience in Paris 10 years ago, billionaire…
The Drive with Rob & Roz 25 minutes ago -
Community members march for murdered runner Elizabeth Moselakgomo
The Kempton Park community and supporters from across political parties ma…
Breakfast with Martin Bester 10 hours ago