VIDEO: Ontmoet vir 'Groot Kwagga' van Kaapstad
Updated | By Jacaranda FM
Jy het al vir 'Klein Kwagga' ontmoet, maar daar is ook 'n 'Groot Kwagga' en hy is van Kaapstad.

In 2023, het Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen meer bekend as 'Klein Kwagga' oornag die interntet oorgeneem.
'Klein Kwagga' het Suid-Afrika behoorlik laat gons na 'n video van hom wat op Bernice West se 'Lyfie' dans op sosiale media gedeel was.
LEES: Armand Aucamp en Sean van Noordwyk is getroud!
Miljoene mense het sy video waar hy op 'Lyfie' dans gesien en almal was dadelik versot op die oulike jong man.
Breakfast with Martin Bester het met 'Klein Kwagga' gesels en hom na die Jacaranada FM-atlejee genooi.
Tydens die onderhoud het Jansen van Nieuwenhuizen vertel dat hy eintlik meer van gholf as van dans hou.
Hy het ook sy held Robbie Wessels ontmoet.
Maar daar is ook 'n 'Groot Kwagga'. Sy naam is Gordon Buitenbach.
LEES: Springbok Malcolm Marx deel opwindende nuus!
'n Video van Gordon Buitenbach, 25, nou beter bekend as 'Groot Kwagga,' het onlangs soos 'n veldbrand op sosiale media versprei het.
Volgens Huisgenoot, werk Buitenbach in die inligtingstegnologiebedryf.
Hy was by sy werk se jaareindfunksie afgeneem nadat hy 'Klein Kwagga' se danspassies na-aap.
LEES: Victor Matfield buys daughter Jaime a car for her birthday
Die video is al deur 1 miljoen mense gekyk.
Kyk hoe dans Buitenbach op Bernice West se 'Lyfie':
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Dad teaches us why you shouldn't tempt fate with a baby
This one is for the fathers who take the time to play with their babies...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 9 hours ago -
Father's Day Pup Walk for the Dads
The perfect day out to celebrate Dad and your pooch...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 9 hours ago