Sanger Elizma Theron se niggie vermis

Sanger Elizma Theron se niggie vermis

Afrikaanse sangeres, Elizma Theron se niggie word sedert Woensdag in die Windhoek omgewing vermis.

Elizma Theron
Supplied

Elizma het gister 'n foto van haar niggie op Facebook gedeel. Haar 29-jarige niggie, Elna-Marie is sedert eergister aand 21:30 vermis.

ALSO READ: ‘So, hier sit ek nou. Ek is gay’ – bekende Suid-Afrikaanse akteur

Sy het ook genoem dat Elna-Marie laas in Windhoek-Hochland Park gesien is. 

Elizma het ook die nodige intligting gedeel op haar sosiale media. 

Sy het by haar aanhangers gepleit om haar onmiddellik te laat weet as hulle enige inligting oor haar niggie het. 


Show's Stories