[FOTOS] SA Olimpiese span spog met vellies in Tokio

[FOTOS] SA Olimpiese span spog met vellies in Tokio

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese Span het in die opening seremonie van die Olimpiese Spele met trots Suid-Afrikaanse vellies gepronk.

TEAM SA Olympic Games
Twitter: @TeamSA2020

Die Olimpiese Spele in Tokio 2020 het Vrydag met 'n glansrykse openingseremonie afgeskop.


 


Ondanks die beperkings van Covid-19, wat beteken dat die seremonie vir die publiek gesluit was, het dit seepglad verloop.


 


Die Suid-Afrikaanse span het gepronk in hul uitrusting – ‘n t-hemp met dier patrone, ‘n khaki kortbroek/ romp en veldskoene.



ALSO READ: Crowds gather outside Tokyo stadium for Olympics opening ceremony


 


Die span is deur vlagdraers Chad le Clos en Phumelela Mbande begelei.


 


Die Covid-19 pandemie het wel soos ‘n donker wolk oor die prag seremonie gehang met die stadion wat dolleeg was.

Show's Stories