Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Escaping from Weskoppies

verkeerde grappie image_1.jpg

 

Al manier om uit Weskoppies te ontsnap, is om oor die hek te spring.
Een pasient oefen weke lank om hoog te spring.
Een aand voel hy, hy is nou reg. Hy groet sy vriend en sluip uit. Maar kort
daarna is hy terug.
*"En nou?"* wil sy vriend weet.
*"Nee,man,"* antwoord hy,die hek is oop. Ek sal maar more-aand weer

Show's Stories