Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Gatiep trek

download_3.jpg

Gatiep loop met 'n spul sinkplate onder sy arm die straat af.
 

Sy pel vra: "Wat is daai?"  

Gatiep: "Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry."

Show's Stories