Demi Lee Moore deel opwindende nuwe musiek

Demi Lee Moore deel opwindende nuwe musiek

Die geliefde Demi Lee Moore het Vryday 1 Desember haar nuwe enkelsnit 'Hart Breek' vrygestel. 

Demi Lee Moore
Jacaranda FM

Suid-Afrikaanse sanger Demi Lee Moore het Vrydag op Breakfast with Martin Bester gekuier om haar nuutste enkelnsit 'Hart Breek' vry te stel. 

KYK: Bernice West sing 'Lyfie' op Friday Live

Om haar nuwe musiek te vier het sy ook haar weergawe van Shania Twain se 'You're Still The One' op Friday Live opgetree. 

Kyk hier: 

Moore is ook een van hierdie jaar se SPAR Carols by Candlelight-kunstenaars. 

KYK: Elandré sing van die grootste treffers op Friday Live

Ander kunstenaars sluit in: 

  • Judith Sephuma
  • Brendan Peyper
  • Kurt Darren
  • Paxton
  • Elandré
  • Charlize Berg
  • Ross Learmonth
  • Bernice West
  • Lloyd Cele
  • Soweto Gospel Choir
  • Swing City

Luister na 'Hart Breek' hier:

Die 'Wie se Hart Breek Jy Vanaand'-sanger het aan Martin Bester vertel dat die liedjie vir haar man Barthlo Visagie geskryf is. 


Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories