Friday Live: Christia Visser sing 'All I Wanna Do Is Make Love To You'

Friday Live: Christia Visser sing 'All I Wanna Do Is Make Love To You'

Suid-Afrikaanse sanger en aktrise Christia Visser het die Breakfast with Martin Bester-span op hulle voete gehad met haar weergawe van Heart se 'All I Wanna Do Is Make Love To You'. 

Christia Visser en Martin Bester
Jacaranda FM

Vrydag 25 November, het sangers en aktrise, Christia Visser saam die Breakfast with Martin Bester-span gekuier vir Friday Live. 

Die '17 Shots'-sanger het haar weergawe van Heart se 'All I Wanna Do Is Make Love To You' opgetree. 

Friday Live: Juan Boucher sing 'n Bruce Springsteen-treffer

Kyk die optrede hier: 

Visser het ook meer gedeel oor ma word en haar nuutste enkelsnit 'Wat De Hel'.

Die Suid-Afrikaanse sanger en aktrise is ma van 'n 6 maande oue dogter Kida Webb. 

Die gesprek het vinnig verander na 'n debat oor watse geslag seuns of dogters makiliker is om groot te maak.

Luister 'Wat De Hel Hier': 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories