Friday Live: David Fourie slaan asems weg met Chris Isaak se 'Wicked Game'
Updated | By Etienne Bruwer
Op Vrydag se Friday Live het David Fourie saam die Breakfast with Martin Bester-span gekuier om sy weergawe van Chris Isaak se 'Wicked Game' te sing.

Suid-Afrikaanse sanger, David Fourie het Vrydag op Friday Live saam die Breakfast with Martin Bester gekuier.
Die 'Kaboemielies'-sanger het sy weergawe van Chris Isaak se 'Wicked Game' gesing.
Friday Live: 'Die Kontrak 2' wenner Samantha Leonard sing 'Believe'
Fourie het ook tydens Friday Live se nuwe insetsel, 'Die Sing Ding', Miley Cyrus se 'Flowers' in die styl van Bruno Mars opgetree.
David Fourie is 'n Suid-Afrikaans sanger van Bloemfontien, Vrystaan.
Hy is ook bekend vir sy deelname aan Idols SA se eerste seisoen in 2001 waar hy top 11 gehaal het. In 2003 het Fourie sy debuut-album, 'David Fourie' vrygestel.
Friday Live: Ampie skop 2023 af met boeiende optrede
Van sy grootste treffers sluit in 'Kaboemielies', 'Hou My Vas, Stywer Vas', 'Jy Soen Soos 'n Engel' en 'Grotman'.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER BY JACARANDA FM
Show's Stories
-
Video: Lioness tries to pounce on toddler through glass enclosure
A video, showing a lioness wanting to gobble a young child through a gla...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago -
South Africa's gold win at the Dance World Cup 2025
Proof that we are constantly stepping with the right foot...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago