Friday Live: Loufi, flippen, Loufi sing 'Baas Van Die Plaas'
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Afrikaanse kunstenaar Loufi het sy treffer 'Baas Van Die Plaas' op Friday Live opgetree!

Die Port Elizabeth-gebore kunstenaar is besig om golwe regoor Suid-Afrikaanse te maak.
Jean-Luc Handel, meer bekend as Loufi is 'n plaaslike musiekkunstenaar wat gekenmerk word deur sy Afrikaanse-rap treffers soos 'Wit Skoene' en 'Boude'.
LEES: Angelique Gerber spreek geslagsgeweld aan in nuwe film
Volgens die kunstenaar se webblad, kry Loufi sy inspirasie vir die musiek wat hy maak van die omgewing om hom, maar meestal van sy eie persoonlike ervaringe.
Loufi ag musiekskryf as sy persoonlike terapie. Hy hou daarvan om met all tipes musiek te ekspirmenteer en sê in sy eie woorde, "music breaks barriers".
KYK: Elandré sing Tina Turner se 'The Best' ter ondersteuning van Vrouedag
Op Vrydag het hy saam Breakfast with Martin Bester gekuier en sy treffer 'Baas Van Die Plaas' opgetree.
As deel van sy nuwe enkelsnit vrystelling het Loufi ook 'n poets getrek op sy aanhangers op 'n Instagram-plasing. Die rapper het 'n video opgelaai waar sekuriteitsbeamptes om in sekuriteitskar inlaai met sy hande agter hom vas gemaak.
Die video vier die kunstenaar se nuutste enkelsnit 'Bank Rob'.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Man shares a fail with his chocolate advent calendar
What's the point if the chocolate isn't where it's supposed to be?
The Workzone with Alex Jay 1 day, 7 hours ago -
This toddler was so ready for his first Casper slide dance
December is the month to put on your dancing shoes...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 7 hours ago