Karlien van Jaarveld deel emotionele boodskap aan dogter
Listen Live Upload Donate

Karlien van Jaarveld deel emotionele boodskap aan dogter

Die vriendelikste dogtertjie in die wêreld is een jaar oud!

Karlien Breakfast 1
Breakfast with Martin Bester

Hierdie naweek het duisende na die Jacaranda stad saamgekom om die Springbokke te ondersteun teen die All Blacks by Loftus Versveld.

Die Van Jaarsveld gesin was egter by die huis om haar jongste kind se verjaarsdag te vier.

LEES MEER:  Karlien van Jaarsveld grateful for everyone's prayers for her daughter

Meer as 45 000 mense het die hartroerende video gekyk op Karlien van Jaarsveld se Instagram profiel. Die trotse ma het gese: “Elah my pop... 1 jaar oud. Wow. Tyd speel nie. Mamma is so verskriklik lief vir jou! Jys die vriendelikste dogtertjie in die hele wêreld😄😃 ek voel geseënd om soveel liefde en vreugde van iemand te kan ervaar🙌🏻 My Terebinte boompie, jy maak skadu vir die bruid, ‘n skuilplek vir die wat in die geregtigheid inkom. Ons het jou so lief!”

Show's Stories