Kurt Darren sê 'Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie' met nuwe enkelsnit
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Kaptein Kurt Darren het Vrydag sy nuwe enkelsnit 'Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie' op Breakfast with Martin Bester vrygestel.

Op 1 Desember het Kurt Darren sy nuutste enkelsnit, 'Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie' vry wat baie gou 'n nuwe anthem sal word by enige partytjie of braai.
LUISTER: Demi Lee Moore deel opwindende nuwe musiek
Die nuwe vrystelling is 'n viering van oorwinnings en die opbouende gees van Suid-Afrika.
'Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie', het 'n bekende gesegde geword deur Dricus du Plessis (UFC-kampioen) en hy is as een van die liedjieskrywers.
Die liedjie neem inspirasie uit die merkwaardige reis van die nasie en pas perfek by Kurt Darren se kenmerkende sokkie-klanke.
Moenie die geleentheid misloop om deel te wees van hierdie viering nie.
LUISTER: Dis partytjietyd met Martin Bester se nuwe enkelsnit 'Boerepop'
Of jy nou 'n aanhanger van Afrikaanse musiek is, 'n ondersteuner van Kurt Darren of net iemand wat lief is vir 'n lekker treffer, hierdie enkelsnit is 'n moet-luister.
Kyk hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Former Miss Universe contestant, 30, dies in tragic freak accident
She had married her partner only four months before the accident occurred.
The Drive with Rob & Roz 45 minutes ago -
WATCH: SA football team show off crazy skills and shenanigans on field
They were taking their time before scoring a winning goal.
The Drive with Rob & Roz an hour ago