KYK: Foon ontplof in kar na dit in son gelos is

KYK: Foon ontplof in kar na dit in son gelos is

'n Video wat op sosiale media gedeel is wys die skade wat 'n foon kan doen wanneer dit ontplof as dit in die son gelos word. 

Foon ontplof
Supplied

'n Video wat gedeel is op sosiale media wys die gevaar wat dit inhou om jou foon in direkte sonlig te los. 

Die video wat na bewering in Kimberly geneem is wys die binnekant van 'n kar na 'n foon, wat in die son gelos is, ontplof het.  

LEES: 'Housewife' se luukse wildsplaas te koop vir R18-miljoen

"Hierdie is nou as jy jou foon op die seat los, in die son, in hierdie hitte van ons," sê 'n man in die video. 

Die hele binnekant van die kar is verwoes en die videos wys hoe dit sitplek, die dak en ander dele van die kar gebrand het. 

LEES: Suid-Afrikaanse bokser Gerrie Coetzee dood op 67

As gevolg van die hoë temperature in Kimberly en ander dele van Suid-Afrika is hierdie 'n werklike gevaar vir mense en hulle besittings.  

Kyk die video hier: 

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories