Suid-Afrikaanse bokser Gerrie Coetzee dood op 67
Updated | By Etienne Bruwer
Die voormalige swaargewig-bokskampioen, Gerrie Coetzee, is Donderdag op 67 oorlede.

Die bokslegende, Gerrie Coetzee is op die ouderdom van 67 oorlede nadat hy met 'n aggressiewe kanker gediagnoseer is.
Volgens IOL Sport het Coetzee se dogter, Lana Coetzee, gesê dat haar pa slegs 'n week gelede uitgevind het dat hy kanker het.
LEES: Lisa Marie Presley, daughter of Elvis, dead at 54
Die Suid-Afrikaanse bokser was Suid-Afrika se eerste swaargewig-bokskampioen nadat hy die 1983 bokskampioenskap teen Michael Dokes in Ohio gewen het.
Coetzee het van 1974 tot 1986 professioneel geboks en weer vanaf 1993 tot 1997.
KYK: Martin Bester 'kook en klets' in die Maroela Media-kombuis
Volgens Maroela Media, word die bokslegende oorleef deur sy vrou Rina, sowel as drie kinders en sewe kleinkinders.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
The Ultimate Father's Day Playlist
We've compiled the ultimate playlist for Dad to enjoy this Father's Day.
Breakfast with Martin Bester 21 minutes ago -
How much Gerda Steyn earned for winning Comrades 2025
Ever wondered how much someone earns for winning the Comrades Marathon?
Breakfast with Martin Bester 25 minutes ago