KYK: Martin Bester 'kook en klets' in die Maroela Media-kombuis
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Jacaranda FM se eie Martin Bester het oor die afgelope feestyd in Maroela Media se kombuis gekuier om sy eie Kersresep te deel!

Sanger, aanbieber en nou ook amateur-sjef.
Jacaranda FM se eie Martin Bester het ons behoorlik laat lag na 'n onlangse kuier saam die Afrikaanse mediahuis, Maroela Media waar hy gespog het my sy kosmaak-vaardighede.
Friday Live: Christia Visser sing 'All I Wanna Do Is Make Love To You'
As deel van die onlangse Kersvieringe het hy besluit om sy dierekinders te bederf met sy eie resep vir hondekoekies of "bederfies" soos hy dit noem.
Tydens die 'kook en klets' video het Bester sy resep vir pampoen-en-grondboontjiebotter-hondekoekies gedeel.
LEES: 1993 Toyota Corolla klok meer as twee miljoen kilometer
Die Breakfast with Martin Bester aanbieder het ook meer gedeel oor sy liefde vir sy dierekinders, sy amateur-kookvernuf en hoekom sy ma vuil vadoeke veroordeel het.
Kyk die video hieronder vir die volledige resep:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 1 day, 11 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 13 hours ago