LUISTER: Demi Lee Moore en Die Heuwels Fantasties stel nuwe enkelsnit vry
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Maak reg vir een van die grootse samewerkings in musiek vir 2023!

Twee kunstenaars wat albei uit dieselfde tuisdorp, Belville, kom, werk uiteindelik saam aan 'n introspektiewe, enkelsnit oor verlies en vergelding.
'Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf nie' is 'n terugblik na Die Heuwels Fantasties se debuutalbum in terme van klank en Demi se stem bring daardie Paramore-agtige dringendheid.
KYK: Kapenaar speel klavier terwyl huis verspoel
Die nuwe enklesnit was vir die eerste keer, Vrydag, op Breakfast with Martin Bester aan die publiek bekend gemaak.
Ek was so opgewonde om te sien dat twee van my gunsteling kunstenaars uiteindelik gaan saam werk.- Martin Bester
Luister na die nuwe enklesnit hier:
Suid-Afrikaanse sanger Demi Lee Moore is ook deel van hierdie jaar the Jacaranda Day captured by HUAWEI P60 Pro.
KYK: 'Housewives' se Mariska verwelkom babaseun
Die 'Wie Se Hart Breuk Jy Vanaand'- sanger het op Breakfast with Martin Bester opgetree om die nuus te vier.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
The gut-brain axis & depression: What's the connection?
Kath Megaw is back again, and this week she helps us understand the impo...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 41 minutes ago -
WATCH: Hilarious song teaches SA about "Trappe van Vergelyking"
The hilarious South African artist, Keith Juluka, paid Breakfast with Ma...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago